-
Hi Sune
Just to let you know I am loving my meals, especially enjoyed the kingklip.
Ann Chambers
-
Môre Sune
Jou winkel lyk pragtig op facebook! Ek sal nog ‘n draai kom maak ????
Soos gewoonlik is ek gelukkig gewees met my vorige bestelling. Ek is veral bly om te sien dat die periode tussen bestelling en beskikbaarheid so dramaties afgeneem het – dit sal my beslis pas!
Ek gaan bietjie verlof neem in April – ek bestel weer in Mei as ek terug is.
Groete
Madelize Delport
-
Hi Sune,
Ek wil jou n compliment gee oor die eierwit en oats pannekoeke, dis ongelooflik lekker.
Wanneer stuur jy weer Bloemfontein toe, wil graag weer paar goed bestel?
Leigh-Anne
-
Hi Sune
Thank you so much for your response. It all makes sense now.
I must say the food is really tasty and believe it or not I weighed myself last night after eating etc and I lost 1.2kg. I just couldn’t help myself 🙂
We will definitely be ordering for next monthKind Regards
Jessica Dias